Postmoderne Privaatskool Graad R tot 7
Welkom
Waarom Die Rots?
Want ons is anders!
Ons manier van doen is anders en ons hou daarvan dat al ons leerders uniek
en verskillend is.
Ons is ‘n skool waar elke leerder vorentoe geneem word vanwaar hy of sy is.
Ons glo elke leerder het die potensiaal om die wêreld te verander en dit is ons voorreg om hulle sterk te maak vir die lewe.
Elke kind se kognitiewe en emosionele behoeftes sal altyd in ag geneem word en ons sal daagliks bewus bly van hulle sterk punte , unieke uitdagings en hulle oorwinnings.
Generasie Alfa sal altyd aanlyn verbind wees, ingestel wees op onafhanklikheid en bemoei wees met die werklikheid. Vir die mentors by Die Rots is hierdie ons rigtingwysers.
Krishnamurti
The highest function of education is to bring about an integrated individual who is capable of dealing with life as a whole.